AANSOEK OM LIDMAATSKAP (Vul asb volledig in)
betaalbaar aan die unie, soos van tyd tot tyd bepaal word, op n maandelikse basis van my salaris af te trek en oor te betaal aan die Unie. Ek bevestig hiermee ook dat ek die Grondwet van die Unie onderskryf. Ek verstaan dat hierdie aftrekorder vir n minimum tydperk van twaalf maande geimplementeer word, insluitende die maand van implementering en verder dat enige korrespondensie rakende hierdie aftrekorder aan die Unie gerig word. Nota: Lidmaatskap van persone wat geag word as in diens van n erkende werkgewer te wees, mag slegs beeindig word deur skriftelike kennisgewing aan die Uitvoerende Beampte. Hierdie vereiste sal nie van toepassing wees indien die aansoeker nie geag word as n werknemer soos in die Grondwet omskryf nie.
APPLICATION FOR MEMBERSHIP (Complete in full)
deduct on a monthly basis my membership fees, as determined from time to time, payable to the Union from my salary and to pay such fees to the Union. I understand that this stop order shall be implemented for a minimum period of twelve months, including the month of implementation, and further, that any correspondence regarding this stop order shall be addressed to the Union. Note: Membership may only be terminated by written notice to the Executive Officer for persons deemed to be in the employment of a recognised employer. If the applicant is not deemed to be an employee as defined by the Constitution, the afore-mentioned requirement shall not apply.