TuisSkakelsSluit aan
Professionele Sake
 
LSOB KONFERENSIE 14 AUGUSTUS 2010
 
Lede en ander belangstellendes word daarop gewys dat die inskrywings vir die SAOU konferensie op 14 Augustus 2010 oor onderwys aan leerders met spesiale onderwysbehoeftes (LSOB), op Vrydag 23 Julie gesluit het. Die maksimum van 250 persone is reeds oorskry en laat inskrywings sal dus ongelukkig nie oorweeg kan word nie.
 
Prof Nuus_Prof News 17_2010
Inskrywings vir LSEN konferensie sluit / Webwerwe waarop Gr 12 vraestelle en memorandums vir hersieningsdoeleindes bekom kan word 
 
Prof Nuus_Prof News 16_2010
Persverklaring - Hersiening van Nasionale Kurrikulumverklaring
 
Prof Nuus_Prof News 15_2010
Nasionale beleid oor leerder-skoolbywoning / Verslag oor tienerswangerskap

Prof Nuus_Prof News 14_2010
2010 Eksamenriglyne vir Wiskunde en Fisiese Wetenskappe Gr 12
  
Prof Nuus_Prof News 13_2010
Moderering van skoolgebaseerde assessering / Omsendskrywe S1 van 2010 op SAOU webwerf
 
Prof Nuus_Prof News 12_2010
Moderering van leerlinge se werk deur departemente / Nuwe kurrikulum vir Grade 1-6 / Regstelling van fout in Profnuus 11/2010
 
Prof Nuus_Prof News 11_2010
Progressie / slaagvereistes Gr R-12

Prof Nuus_Prof News 10_2010
Terminering van GTA's en nuwe toetse vir 25% eksterne komponent van Gr 9 promosiepunt  /  Promosie- en progressievereistes Gr 1-9  / Gemeenskaplike toetse en eksamens
 Professionele Nuus_Professional News 10_2010 (202kb)

Prof Nuus_Prof News 9 van 2010
Nasien Gr 12 eindeksamen-antwoordstelle / Kreatiewe en transaksionele skryfwerk vir hoërskole / Jaarlikse Nasionale Assessering Gr 3, 6, 9
Prof Nuus_Prof News 8 van 2010
Bemeesteringsvlakke vir Gr R Gesyferdheid
 
Prof Nuus_Prof News 7 van 2010
Promosievereistes Gr 1-9
Fisiese Wetenskappe Gr 10-12: Onsekerhede en beoogde opleidingsprogram
 
Prof Nuus_Prof News 5 van 2010
Eksamenrooster: 2010 Oktober/November Nasionale Seniorsertifikaat-eksamen

Prof Nuus_Prof News 4 van 2010
Instruksies deur provinsiale departemente oor gemeenskaplike werkskedules en eksamens / Onbekende persone wat hul dienste as opleiers van Fisiese Wetenskap-onderwysers aan hoërskole bied
 Professionele Nuus_Professional News 4_2010 (91kb)

Prof Nuus_Prof News 3 van 2010
Minimumvereistes vir universiteitstoelating i.t.v. Nasionale Sertifikaat (Beroepsonderwys) / Materiaal vir die Nasionale Jaarlikse Assesserings Gr 1-6 in November
 Professionele Nuus_Professional News 3_2010 (86kb)

Prof Nuus_Prof News 2 van 2010
Minister se maatreëls ter verbetering van kurrikulumimplementering / Foundations for Learning - voorskriftelikheid van ondersteuningsmateriaal / CD konsepleerprogramme Gr 4-9
 Professionele Nuus_Professional News 2_2010 (113kb)

Prof Nuus_Prof News 1 van 2010
Welkom by SAOU Professionele Ondersteuningsdienste / 2010 vooruitblik / Gr 12 uitslae