RIGLYNE VIR DIE OPSTEL VAN 鮮 CV
Die volgende word slegs aan aansoekers as riglyne voorgestel wanneer 地 Curriculum Vitae (CV) opgestel moet word.
- 地 CV moet kort en kragtig, kronologies en puntsgewys uiteengesit word.
- Inligting soos ouderdom, geslag en huwelikstatus is nie meer 地 vereiste op 地 CV nie, maar kan die werkgewer help om 地 besluit te neem oor jou aanstelling.
- Belangrike inligting op 地 CV is jou matriekvakke wat jy geslaag het, sowel as alle tersi靡e opleiding.
- Gee alle relevante inligting as jy 地 leiersposisie beklee of beklee het. Maak seker dat jou kontakbesonderhede duidelik en korrek is.
- 地 CV sonder spelfoute is belangrik, want dit is die eerste indruk wat die werkgewer van jou kry.
- Indien jy na vorige werke verwys, meld die dag, maand, jaar en die tydperk wat y by die vorige werk(e) was.
- Verwys kortliks na jou take en noem die suksesse wat jy behaal het.
- Foto痴 van jouself en of jou familie is onnodig.
- Dit is verder belangrik dat die inhoud maklik moet lees.
- Hou die CV kort en eenvoudig, sonder om belangrike inligting weg te laat.