Besoek gerus die Taaloord-webtuiste, want dit is voorwaar ’n Afrikaanse taal- en kultuurplek by uitnemendheid! Vanwaar dié bewering? Want Taaloord streef nie alleen die volgende doelwitte na nie, maar gee ook keer op keer uitvoering daaraan met die publiseer van puik bydraes met die oog op:
- - Die bevordering van Afrikaans
- - Die instandhouding van Afrikaans-taaltrots
- - Die handhawing van Afrikaans in die talebestel, en
- - Die uitbouing van gemeenskaplike taal- en kultuurhistoriese bande.
FEDUSA