|
Tel: 012-348 9641
Die Regsdienste-afdeling van die SAOU is geskep om :
Advies aan die Hoof Uitvoerende Beampte en die Uitvoerende Raad van die Unie te verskaf,
Op versoek van die voormelde , vergaderings , onderhandelings of soortgelyke intervensies by te woon – en die Unie te verteenwoordig
Advies aan die Hoof Uitvoerende Beampte en die Uitvoerende Raad van die Unie te verskaf,
- Op versoek van die voormelde , vergaderings , onderhandelings of soortgelyke intervensies by te woon – en die Unie te verteenwoordig
- Advies aan Provinsiale Sekretarisse, ander vakbondverteenwoordigers en lede te verskaf
- Griewe te hanteer en dispute die betrokke forums vir beregting te verwys en te hanteer
- Lede in dissiplinêre verhore te verteenwoordig
- Toepaslike stappe te neem om dispute en verhore tot die beste voordeel van die bertokke lid af te handel
- Die Unie te verteenwoordig by konsultasies met Prokureurs en Advokate waar nodig.