TuisSkakelsSluit aan
Waarom ju 'n professionele unie moet he
 
  • Jy is 'n professioneel opgeleide persoon.
  • Jy help om opleibare en diensbare jong mense aan die gemeenskap te lewer, waarsonder geen moderne land kan bestaan nie.
  • Jy is dus die hoeksteen van beskawing en sosio-ekonomiese ontwikkeling in Suid-Afrika.
  • Jy kan slegs deur 'n professionele onderwysersunie jou eie en jou beroep se voortgesette ontwikkeling bevorder, en só die belange van onderwys ten beste dien.