Gems mediese subsidie / medical assistance

Showing 5 comments
  • A. Hanekom
    Reply

    Ek tree die einde van die jaar uit diens. Ek het een afhanklike, my vrou. Gaan ek volgende jaar as pensioenaris dieselfde mediese subsidie kry as tans met die jaarlikse aanpassings soos vir diensdoendende onderwysers?

    • Retha
      Reply

      Ja, pensioenarisse kry dieselfde subsidie na aftrede. Die subsidie word jaarliks verhoog en pensioenarisse word ook by die verhogings in aanmerking geneem.

  • Retha Malan
    Reply

    My man gaan volgende jaar met sy aftrede 13 jaar permanent aangestel. Kan hy aanbly op GEMS of gaan dit beter wees as hy onder my aansluit – ek is al 15 jaar by GEMS? (Mag hy onder my aansluit)

  • Retha Malan
    Reply

    My man gaan volgende jaar met sy aftrede 13 jaar permanent aangestel. Kan hy aanbly op GEMS of gaan dit beter wees as hy onder my aansluit – ek is al 15 jaar by GEMS? (Mag hy onder my aansluit) Kan u my asb my epos met u antwoord

  • Retha Malan
    Reply

    My man gaan volgende jaar met sy aftrede 13 jaar permanent aangestel wees. Kan hy aanbly op GEMS of gaan dit beter wees as hy onder my aansluit – ek is al 15 jaar by GEMS? (Mag hy onder my aansluit) Kan u my asb my epos met u antwoord

Leave a Comment

sixteen + five =