Pos Plaser gids

Wat moet ek doen as ek ‘n …. Pos wil plaas?

Stap 1

Jy moet registreer

Gaan na ons webblad www.saou.co.za
Kliek op die Vakature prentjie op die tuisblad van die webblad

1

Die Vakature webblad sal oopmaak
Kliek op Registreer (regs bo)
2

Die Registrasie blad sal oopmaak
3

Kies jou eie Gebruikersnaam en tik dit in
Tik in jou epos adres
Kies ‘n wagwoord vir jouself en tik dit in
Kliek op POS Plaser
Antwoord die vraag
Kliek op REGISTREER

Stap 2

Kliek op Teken Aan
Of kliek op Tuis om terug te gaan na die Tuisblad
Kliek op TEKEN AAN
4

 

Die Teken Aan bladsy sal nou oopmaak
5

 

Tik in jou Gebruikersnaam
Tik in jou Wagwoord
Antwoord die vraag
Kliek op TEKEN AAN
Die onder genoemde bladsy sal nou oopmaak – let op dat jy nou aangeteken is (regs bo)

6

Stap 3

Kliek op PLAAS POSTE

7

Die onder genoemde bladsy sal nou oopmaak
Let asb op dat jy eers ‘n maatskappy (company) moet skep voordat jy ‘n pos kan plaas.

8

Stap 4

Kliek op Click here soos aangedui.
Die onder genoemde bladsy sal oopmaak
Voltooi asb die velde en kliek op “submit”
Aansoek word deurgestuur vir administratiewe goedkeuring (laat toe vir ongeveer een dag)

 

Stap 5

Na administratiewe goedkeuring gaan asb weer na ons webblad (www.saou.co.za)
Kliek op die Vakature prentjie op die Tuisblad
Kliek op TEKEN AAN
Kliek op LAAI POSTE
Die onder genoemde bladsy sal nou oopmaak
Voltooi asb al die velde en kliek op PLAAS N POS
Die vakante pos word nou aangestuur na die administrateur vir goedkeuring (laat toe vir ongeveer een dag)

9

Hou in gedagte – slegs Pos Plasers (Job Listers) kan CV’s besigtig.  Indien jy geregistreer is as ‘n Pos aansoeker (Job Seeker) sal jy nie CV’s kan besigtig.