Pos Aansoeker gids

Wat moet ek doen as ek my …… CV wil plaas?

Stap 1

Jy moet registreer

Gaan na ons webblad www.saou.co.za
Kliek op die Vakature prentjie op die tuisblad van die webblad

1

Die Vakature webblad sal oopmaak
Kliek op Registreer (regs bo)

2

Die Registrasie blad sal oopmaak
3

Kies jou eie Gebruikersnaam en tik dit in
Tik in jou epos adres
Kies ‘n wagwoord vir jouself en tik dit in
Kliek op Pos aansoeker
Antwoord die vraag
Kliek op REGISTREER

Stap 2

Kliek op Teken Aan
Of kliek op Tuis om terug te gaan na die Tuisblad
Kliek op TEKEN AAN

4

Die Teken Aan bladsy sal nou oopmaak
5

Tik in jou Gebruikersnaam
Tik in jou Wagwoord
Antwoord die vraag
Kliek op TEKEN AAN
Die onder genoemde bladsy sal nou oopmaak – let op dat jy nou aangeteken is (regs bo)
6

 

Stap 3

Kliek op PLAAS POSTE
7

Die onder genoemde bladsy sal nou oopmaak
Voltooi asb al die velde, volledig en korrek soos versoek word
8

 

Stap 4

Nadat al die velde voltooi is, kliek op PLAAS ‘N CV
Jou aansoek word gestuur na die administrateur vir goedkeuring en plasing (laat toe vir ongeveer een dag)

Hou in gedagte dat jy nie kan aansoek doen vir ‘n pos as jy nie jou CV op die webblad reeds geplaas het nie.

 

Wat moet ek doen as ek my …… Profiel of CV wil aanpas/verander?

Maak seker dat jy aangeteken is
Kliek op die pyltjie langs jou profiel naam
Kliek op Dashboard om jou CV te verander
Kliek op Profiel om jou profiel te verander

9