Pos Besonderhede

Beheerliggaam pos: Hoofafrigter Rugby

Beheerliggaam pos: Hoofafrigter Rugby

Hoërskool Pretoria-Noord
Pretoria Noord
Deeltyds
Kategorie : Hoofafrigter: Rugby Salaris :R96,000 Ervaring(s) : Year

Oorsig

Oor Hoërskool Pretoria-Noord

H/S Pretoria-Noord

Beheerliggaam pos beskikbaar:  Hoofafrigter – Rugby. Pakket = R96 000-00 per jaar.  Posaanvaardingsdatum is 1 Januarie 2020.

Sluitingsdatum vir aansoeke is 1 November 2019 om 14:00.

Stuur aansoeke per e-pos aan pahoof@pnhs.co.za