Pos Besonderhede

Landbouskool Hendrik Potgieter Departementele Pos

Departementele Pos (Landbouvakke)

Landbouskool Hendrik Potgier
Reddersburg, Free State
Voltyds
Kategorie : Landbou Tegnologie, Landboubestuur, Landbou Wetenskap Salaris :R Ervaring(s) :0 Year

Oorsig

Departementele pos beskikbaar by Landbouskool Hendrik Potgieter op Reddersburg, 60km Suid van Bloemfontein. Enige persoon kan aansoek doen, maar vakke soos Landboutegnologie, Landboubestuurspraktyk en Landboutegnologie sal voorkeur geniet. Buitemuurse aktiwiteite behels Jeugskou, Rugby/Netbal. Koshuisinwoning is beskikbaar.

Oor Landbouskool Hendrik Potgier

Landbouskool

Stuur asseblief CV’s na japfourie@gmail.com

Skakel ook gerus die skool op 051 553 0129

Begindatum – 9 Julie 2019