Pos Besonderhede

GRONDSLAGFASE ONDERWYSERES

Grondslagfase Graad 2 Afrikaans Medium

KIRSTONIA PRIVAATSKOOL
Noordwes
Tydelike
Kategorie : GRAAD 1, 2 EN 3 MULTIGRAAD Salaris : Ervaring(s) : Year

Oorsig

Kirstonia Privaatskool, Bray Noord-Wes, is op soek na 'n aflos onderwyser vir Kwartaal 4. Taal van onderrig is Afrikaans. Indien die kandidaat goed aanpas tot die omgewing, bestaan moontlikheid tot permanente aanstelling vir 2020 indien die kandidaat ook so verlang.

Oor KIRSTONIA PRIVAATSKOOL

Private school

Benodig Grondslagfase Graad 2 Afrikaans Medium onderwyseres te Bray, Noord-Wes. Aangrensend tot Botswana.

Sluitingsdatum: 16 September 2019 om 14:00

Aanstelling vanaf 01 Oktober 2019

Die volgende dokumentasie word benodig:

CV (volledig met bewys van onderrig)

ID

SACE sertifikaat

Verwysings

Vir verdere navrae:

Tel: 053 937 0022 (slegs na 2 n.m.)

E-pos: kirstonia@vodamail.co.za