Oorsig
Beheeeliggaam pos by n onafhanklike privaat skool. Graad R-3 . Maksimum 15 leerlinge per klas. Buitemuurse betrokkenheid is n aanbeveling. Afrikaanse onderrigmedium.
Grondslagfase GR R-3
Beheeeliggaam pos by n onafhanklike privaat skool. Graad R-3 . Maksimum 15 leerlinge per klas. Buitemuurse betrokkenheid is n aanbeveling. Afrikaanse onderrigmedium.
CVO Carolina is 'n plattelandse privaatskool met 40 leerlinge van Gr RR - 3. Ons bied 'n groot verskeidenheid sport en kultuur aktiwiteite aan maar ons akademie is ons trots. Ons is opsoek na 'n lewenslustige, kreatiewe persoon wat hul Christelike geloof uitleef, om by ons dinamiese span aan te sluit.