Pos Besonderhede

Posvlak 1 0nderwyser

NW& TEG Gr. 4-6; TEG Gr. 7-9; LO Gr. 7-9

Hoërskool McLachlan
Oos-Kaap
Kontrak
Kategorie : Natuurwetenskap & Tegnologie Salaris : Ervaring(s) :1 Year

Oorsig

Meld ander vakke aangebied en moet bereid wees om met buitemuurse program behulpsaam wees. Sluitingsdatum: 30 November 2019. Diensaanvaarding: 1 Januarie 2020

Oor Hoërskool McLachlan

Hoërskool McLachlan in Joubertina (Oos-Kaap) is 'n Afrikaansmedium skool van gr. 1 tot 12. Die skool het vir die afgelope 17 jaar 'n 100%-matriekslaagsyfer behaal. Hoërskool McLachlan beskik oor 'n dinamiese personeelkorps. Besoek ons webwerf vir meer inligting.

Gekwalifiseerde onderwyser met SARO-sertifikaat.  Stuur volledige CV met afskrifte van kwalifikasies en idenditeitsdokument aan info@hsmclachlan.co.za