Pos Besonderhede

Hoërskool Zastron – Afrikaans medium – Rekenaartoepassingstegnologie (RTT)

Rekenaartoepassingstegnologie (RTT) Gr 10-12

Zastron Combined
Zastron
Kontrak
Kategorie : Rekenaartoepassingstegnologie (CAT) Graad 10 - 12 Salaris : Ervaring(s) : Year

Oorsig

Oor Zastron Combined

Combined school from grade R - Grade 12

Aansoeke word ingewag vir die volgende BL-pos:

Rekenaartoepassingstegnologie
(RTT: GRAAD 10 – 12)

Die volgende dokumente moet u aansoek vergesel:
• Volledige CV
• Afskrif van u ID dokument
• SACE nommer
• Bewys van kwalifikasies
• Matrieksertifikaat

Sluitingsdatum vir aansoeke is Maandag, 25 November 2019.

Stuur volledige aansoeke na die volgende e-pos adres:
zassiescombined@gmail.com / scampitrix@gmail.com