School Profile

Overview

Ons bied 18 verskillende vakke vir graad 10 - 12 en 13 vir graad 8 en 9. Jaarliks is Rob se matriekuitslae van die beste in die provinsie en word ons onderwysers aangewys as die beste presteerders in hul vakgebied in die streek. Ons is veral trots op ons tegniese vakrigting waar vakke soos Siviele Tegnologie, Meganiese Tegnologie, Elektriese Tegnologie, Motorwerk, Metaal en Sweis, Siviele dienste, Boukonstruksie, Elektronies Ingenieurswetetnskap, Ingenieurs Wiskunde en Ontwerp aangebied word. Op buitemuurse gebied trap ons diep spore in vele sportsoorte en ook etlike kultuuraktiwiteite. Ons lewer jaarliks provinsiale en nasionale sportmanne- en vroue op. Selfs Springbok rugbyspelers soos Vleis Visagie en Danie Rossouw is trotse oud-Robbies! We do not expect our learners to be the best in everything they do, but we expect them to do their utmost best while they are at it.

About Hoërskool Rob Ferreira

Vorentoe!

Expertise

Portfolio

Address

Contact Form