Job Detail

Primêre fase onderwyspos Gr 2 of 3

Primêre fase onderwyspos Gr 2 of 3

Laerskool Die Poort
Pretoria Noord
Temporary
Category Grondslagfase Salary Experience(s)1 Year

Overview

Tydelike Primêre Pos by Laerskool Die Poort, Kameeldrift-Oos, Pretoria. Graad 2 of 3 klasonderrig. Moet 'n gekwalifiseerde onderwyser wees. (SACE geregistreer). Meld buitemuurse vaardighede in Sport- en Kultuuraktiwiteite.

About Laerskool Die Poort

Laerskool in Kameeldrift, Pretoria.

Tydelike Primêre Pos by Laerskool Die Poort, Kameeldrift-Oos, Pretoria.
Graad 2 of 3 klasonderrig. Moet ‘n gekwalifiseerde onderwyser wees. (SACE geregistreer).
Meld buitemuurse vaardighede in Sport- en Kultuuraktiwiteite.

Werkgewer:  Gauteng Departement van Onderwys

Salaris:  Volgens Departementele skale vir tydelike personeel.

Diensaanvaarding:  1 Februarie 2019 tot 31 Maart 2019

Sluitingsdatum:  22 Januarie 2019 om 13:00

Aansoekprosedures:  Stuur ‘n CV aan die hoof (meld alle relevante inligting – geen vooraf onderhoude word toegestaan nie).  Dui duidelik aan Gr 2 / 3 klasonderrig.

Tel:  012 808 0820   Faks:  012 808 0488   E-pos:  annalie.leroux@poortjies.co.za