SAOU Kongres / SAOU Congress 2017

Awardsthumb (003)

Toekennings aan Skole:

Uitnemendheid ten opsigte van Transformasie en Nasiebou – Voorpos Primary School (Oos-Kaap)

Bevordering van kultuur dmv die Uitvoerende Kunste – Laerskool Hennopspark (Gauteng)

Uitbouing en versterking van leerders se taalvaardighede in die taal van leer en onderrig – Hoërskool Pearson (Oos-Kaap)

Skool wat te midde van sosio-ekonomiese uitdagings ‘n ondersteunende leeromgewing bied – Ntsika Secondary School (Oos-Kaap)

Uitmuntende onderrig aan leerders met spesiale onderwysbehoeftes – Jim van Tonderskool (Mpumalanga)

Toekennings aan Individue:

Uitnemendheid in algemene en administratiewe werk: Kantoorgebaseerde personeel (nie-opvoeders) – Carlene Logie – Hoër Tegniese Skool Port Rex, Oos-Kaap

Uitnemende Kantoorgebaseerde Opvoeders – Dr Drik Greeff – Hoof Onderwyskundige E-Learning by die Provinsiale Hoofkantoor van die Oos-Kaap Onderwysdepartement.

Uitnemendheid in Onderwysleierskap: Hoërskole – Dup van Rensburg – Hoof van Ligbron Akademie vir Tegnologie, Mpumalanga

Uitnemendheid in Onderwysleierskap: Laerskole – Riandi Robertse – Die Hoof van Pansdrif Primary School, Noordwes

Uitnemendheid in Onderwysleierskap: OLSOB – Cas Combrink – Hoof van Oom Paulskool, Noordwes

Uitnemendheid in Klaskamerpraktyk: Hoërskole – Wanda Rossouw – Hoërskool Duineveld, Noord-Kaap en Isabella Jansen v Nieuwenhuizen – Hoërskool Kempton Park, Gauteng

Uitnemendheid in Klaskamerpraktyk: Laerskole – Esmarie Rohr – Laerskool Skukuza, Mpumalanga

Uitnemendheid in klaskamerpraktyk: OLSOB – Carin Taute – Carel du Plessis Spesiale Skool vir dowes, Vrystaat