Tydens die Bemagtigingsgeleentheid vir Opvoeders op 1 Junie 2018 by Du Kloof Lodge het ‘n aantal sprekers oor verskeie onderwerpe gepraat
Mnr Kobus Esterhuizen, Dr Gillian Arendse, mnr Morné Janson, mnr Jannie van der Westhuizen en me Marietjie le Roux
Professionele Ontwikkelingsdienste en Regsdienste het opleiding in “Verhoudings maak saak” in George, Worcester en Durbanville op 28, 29 en 30 Mei 2018 onderskeidelik, aangebied.
Bemagtigingsessie Kontemporêre Klaskamerpraktyk vir Onafhanklike Skole op 16 Mei 2018 by Dunatos Remediërende Skool, Bellville
Aanbieder Mnr Ted Townsend
Finansiële Bestuur Opleidingsessies op 20 en 22 Maart 2018 te Mosselbaai en Bellville.
Nuwe toetreders tot die onderwys kry geleentheid om die SA 7’s span te ontmoet tydens dié opleidingsgeleentheid op 23 Februarie 2018 te Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch.
E-werwing Opleidingsessie op 15 Februarie 2018, het amptenare van die WKOD lede ingelig oor die verskeie aspekte van die e-werwing stelsel.
Marie Mocke (WKOD), Loreen Jordaan (SAOU) en Harry Wyngaardt (WKOD).