NN 13/2025

 SAOU BEGRAFNISVOORDEEL 

Die SAOU oorweeg die instelling van 'n begrafnisvoordeel vir alle SAOU-lede, SONDER om ledegeld te verhoog. Die befondsing van die begrafnisvoordeel sal ‘n impak hê op die jaarlikse korporatiewe geskenke.

 

Hiermee versoek ons u stem ten opsigte van die voorstel om die vakbond in staat te stel om beter diens te lewer.

 

Klik hier om ‘n vorm voor Vrydag, 28 Maart 2025 om 14:00 in te vul om u keuse aan te dui.

2025/03/26

 SAOU FUNERAL BENEFIT 

The SAOU is considering the introduction of a funeral benefit for all SAOU members, WITHOUT increasing membership fees. The funding of the funeral benefit will have an impact on the annual corporate gifts.

 

We hereby request your vote on the proposal to enable the union to provide a better service.

 

Click here to complete a form before Friday, 28 March 2025 at 14:00 to indicate your choice.

2025 DAMESLEIERSKAPSEMINAAR

Ons sien uit om jou daar te sien!

Klik hier om te registreer

2025 WOMEN'S LEADERSHIP SEMINAR

Looking forward to seeing you there!

Click here to register 

2025 HOOFDESIMPOSIUM

Die tyd het aangebreek, registrasie is nou oop!

Klik hier om te registreer

2025 PRINCIPALS’ SYMPOSIUM

The time has come, registration is now open!

Click here to register 

by SAOU 5 June 2025
SAOU Aan die werk Mei 2025 | SAOU At the chalkboard May 2025 ...
by SAOU 29 May 2025
NN 17/2025: Ingevolge Artikel 21 van die Wet op die Suid-Afrikaanse Raad vir Opvoeders (2000), is dit verpligtend dat alle opvoeders by SARO moet registreer voordat hulle in enige onderwyspos in Suid-Afrika aangestel mag word...
by Regsdienste 22 May 2025
NN 16/2025: Cameras are increasingly being used as an additional security measure at schools. Cameras are excellent security equipment for everyone in the school, however, this principle only applies if the equipment is used correctly...
More posts