• Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button

WHY THE SAOU?

  • Free online manuals for school and classroom management
  • Excellent curriculum advice and training
  • Labor related legal advice
  • Inquiries regarding SACE support, conditions of employment, salaries and pensions
  • Focus groups for specialized training, communication and services
  • Access to recordings of virtual training events
  • Education vacancies
  • Regular, focused communication addresses all your educational needs
  • FINSA, TO-Strand and Dwarswegstrand benefits
  • One stop Service Center for all your questions

In short, the SAOU provides unequaled professional enrichment, professional support, quality service and value to you, the member. 

READ MORE
  • Slide title

    ''Flink diens. Akkurate inligting.'' GARETHA

    Button
  • Slide title

    ''Onderwerpe is spesifiek uniek, baie leersaam en word deur kundiges keurig aangebied.'' Gretie Luyt

    Button
  • Slide title

    ''Best service and easy to find information. ''  Kgothatso Madibana

    Button
  • Slide title

    ''My ervaring met SAOU is uitstekend tot dusver. Ek het aanlyn geregistreer en is bykans onmiddelik n lid.'' Janeke Jordaan

    Button
  • Slide title

    ''Professional advice given and FAQ are very helpful. Staff knowledgeable and website insightful.''  

    Gregory McCullum

    Button
  • Slide title

    ''Daar is dadelik aan my raad gegee. 

    Dokumentasie was vinnig aangestuur. 

    Andre Pretorius was vriendelik, bekwaam en van groot hulp met my probleem.''

    Susan Jansen

    Button
  • Slide title

    ''Excellent rating - For conducting the ongoing professional development workshops on content and on the 

    latest developments in education. 

    Continue with the excellent work.''

    Molale DC

    Button
  • Slide title

    ''My ervaring met die SAOU was uitstekend omdat die webwerf verbruikers-vriendelik is en ek maklik kon aansluit by die unie. Ek is ook vinnig gehelp toe ek hoofkantoor gebêl het. ''

    Jacomien Davidson

    Button
  • Slide title

    "Hiermee wil ek graag my dankbaarheid uitspreek vir die geleentheid wat ek ontvang het om saam met my gade die kongres te kon bywoon.  Die ervaring was werklik spesiaal.  Die absolute professionele voorbereiding ten opsigte van administrasie asook die persoonlike ingesteldheid teenoor die ontvangers van die toekennings was indrukwekkend.  Baie dankie vir die erkenning van die werk wat opvoeders doen, dit skep nederige dankbaarheid vir die taak wat God aan my toevertrou het."

    E Havenga

    Button
  • Slide title

    ''The manner of questions are spot on and one can only hope responses will fast and reliable... New website is highly informative '' 

    ShamielITIO Mohamed

    Button
  • Slide title

    ''Ek wil graag net persoonlik dankie se vir ''n wonderlike Saterdag. Dit was absoluut die moeite werd!

    Julle verwelkoming, fantastiese sprekers, middagete, geskenkpakkie en nog 'n wegneem kospakkie was uit die boonste rakke. Dis n voorreg om lid van die SAOU te kan wees.

    Dankie en sterkte vir dit waarvoor julle staan en die puik diens wat ons as lede ontvang.''

    Van n baie tevrede lid

    Sunet Sanders


    Button
  • Slide title

    ''My ervaring met SAOU is uitstekend omdat - om dit sommer plein en reguit te sê - in al die jare wat ek SAOU opleidings bygewoon / (Zoom) was nie een ooit 'n mors van tyd nie. Dit is altyd baie insiggewend en interessant. Ek leer ongelooflik baie by die aanbiedings. Baie, baie dankie vir julle puik diens. Ek waardeer dit opreg. Somtyds is dit moeilik om alles ingepas te kry, om na die opleidings te luister maar ek probeer maar altyd 'n plan maak om dit by te woon. Gaan voort met die goeie werk! Baie dankie''  Mathilde van Niekerk

    Button
  • Slide title

    ''My ervaring met die SAOU was uitstekend omdat my vrae altyd vlugtig en deeglik beantwoord word. Ek voel vry om enige kwessie met die SAOU te bespreek en ek voel veilig sowel as beskermd wanneer ek kontak maak. Ek voel dat die SAOU as 'n uitstekende ondersteuningsnetwerk vir my dien en ek is nie seker dat ek onderwys, en die politiek daaragter, sou kon hanteer sonder 'n unie met wie ek so vertroud voel nie. Baie dankie!''

    Karla du Toit

    Button
Share by: