Kortom, die SAOU bied ongeëwenaarde professionele verryking, professionele ondersteuning, kwaliteit diens en waarde aan u as lid.
''Ons het gesukkel met 'n vakkeuse van 'n matriekleerling aan die begin van die jaar, aangesien haar ma verlede jaar die toestemmingsbrief na verkeerde e-pos gestuur het. Die departement het net volstrek geweier om haar vak te verander, al het sy al vir amper 'n kwartaal in die veranderde vak gesit. Ons het SAOU genader om hulp en dit was nie eers 'n paar dae nie toe kry ons die toestemmingsbrief vanaf die departement, vergesel met 'n verskoning.'' Lizé van Aswegen
''Flink diens. Akkurate inligting.'' GARETHA
''Onderwerpe is spesifiek uniek, baie leersaam en word deur kundiges keurig aangebied.'' Gretie Luyt
''Best service and easy to find information. '' Kgothatso Madibana
''My ervaring met SAOU is uitstekend tot dusver. Ek het aanlyn geregistreer en is bykans onmiddellik n lid.'' Janeke Jordaan
''Professional advice given and FAQ are very helpful. Staff knowledgeable and website insightful.'' Gregory McCullum
''Daar is dadelik aan my raad gegee.
Dokumentasie was vinnig aangestuur.
Andre Pretorius was vriendelik, bekwaam en van groot hulp met my probleem.''
Susan Jansen
''Excellent rating - For conducting the ongoing professional development workshops on content and on the latest developments in education. Continue with the excellent work.''
Molale DC
''My ervaring met die SAOU was uitstekend omdat die webwerf verbruikers-vriendelik is en ek maklik kon aansluit by die unie. Ek is ook vinnig gehelp toe ek hoofkantoor gebêl het. ''
Jacomien Davidson
"Hiermee wil ek graag my dankbaarheid uitspreek vir die geleentheid wat ek ontvang het om saam met my gade die kongres te kon bywoon. Die ervaring was werklik spesiaal. Die absolute professionele voorbereiding ten opsigte van administrasie asook die persoonlike ingesteldheid teenoor die ontvangers van die toekennings was indrukwekkend. Baie dankie vir die erkenning van die werk wat opvoeders doen, dit skep nederige dankbaarheid vir die taak wat God aan my toevertrou het."
E Havenga
SAOU DIENSSENTRUM
T: +27 12 023 1333
W: +27 76 127 1921
E: saou@saou.co.za
Lidmaatskapnavrae
SAOU HOOFKANTOOR
T: +27 12 436 0900
F: +27 12 348 9658
F: +27 12 348 8421
F: +27 86 687 2476
Digital Zoo - Alle regte voorbehou