GEBEURE/OPLEIDING

OPLEIDINGSKALENDER

Fokusgroep TVET: Rights and responsibilities

Webinaar

Taal van aanbieding: Engels

Datum & Tyd: 6 Okt 2026, 15:00

Aanbieder: Cynthia Farrell

Beleide en wetgewing

Fokus: TVET Opvoeders

Kontak Cynthia Farrell vir meer inligting

Registreer Hier

Welstand Simposium: Welstand Woensdag - Digitale bewustheid: Bestuur van skermtyd en kennisgewings

Webinaar

Taal van aanbieding: Afrikaans & Engels

Datum & Tyd: 7 Okt 2026, 14:00 - 15:00

Koste: Gratis

Aanbieders: Prof Anke de Beer

Sluit aan by ons webinaar oor die bestuur van skermtyd en kennisgewings om gesonder digitale gewoontes te ontwikkel, fokus te verbeter en welstand te bevorder. 

Fokus: Alle belangstellendes

Kontak Professionele Dienste vir meer inligting

Registreer Hier

Welstand Simposium: Welstand Woensdag - Lag en vreugde in die werksplek 

Webinaar

Taal van aanbieding: Afrikaans & Engels

Datum & Tyd: 7 Okt 2026, 15:00 - 16:00

Koste: Gratis

Aanbieders: Lize Heyns 

Sluit aan by ons webinaar om te ontdek hoe positiwiteit en humor jou werksomgewing kan versterk en welstand in die werkplek kan bevorder.

Fokus: Alle belangstellendes

Kontak Professionele Dienste vir meer inligting

Registreer Hier

SAOU KZN: Leierskap met visie - Bou vandag aan die skool van môre

Taal van aanbieding: Afrikaans & English

Datum & Tyd:

8 Okt 2026, 13:00  - 18:00

9 Okt 2026, 08:00 - 15:00

Koste: R1000-00 SAOU-lede | R1300-00 Nie-lede

Venue: Protea Hotel Karridene Beach Hotel, Illovo

Aanbieders: Riaan vd Berg, D6, SNES, Marna Jordaan, Joyce Ras

Die bemagtiging van skoolleiers ten opsigte van dissipline, finansiële bestuur en die implementering van SNES

Fokus: Bestuur van skole

Program

Kontak SAOU KZN vir meer inligting

Registreer Hier

Fokusgroep Skoolbeheerliggaam Werknemers: Nuwe bestemming

Webinaar

Taal van aanbieding: Afrikaans & Engels

Datum & Tyd: 8 Okt 2026, 15:00

Aanbieder: Vernon Everste

Voldoende bemarking deur jou CV.

Fokus: Skoolbeheerliggaam Werknemers

Kontak Ankia Bester vir meer inligting

Registreer Hier

Kodering en Robotika met SIX BRICKS

Taal van aanbieding: Afrikaans & Engels

Datum & Tyd: 9 Okt 2026, 13:00 - 17:30

Koste: Gratis

Venue: Laerskool Mooirivier, Potchefstroom

Aanbieder: Cornette Esterhuizen 

Die fokus is op interaktiewe tweetalige woordeboekwerksgroepe wat ontwerp is vir leerders, opvoeders en vakadviseurs vir graad 7-9. 

Fokus: Studente

Kontak Professionele Dienste vir meer inligting

Registreer Hier

Die Onderrig van Visuele Tekste

Webinaar

Taal van aanbieding: Afrikaans

Datum & Tyd: 12 Olt 2026, 15:00

Koste: Gratis

Aanbieder: Anita Fourie

Kom leer hoe om visuele tekste in die klaskamer te onderrig wat ook geskikte voorbeelde vir elke graad en taalvak insluit.

Fokus: Afr. HT & EAT Gr 4-7

Kontak Professionele Dienste vir meer inligting

Registreer Hier

SAOU Noordwes - In die Warm stoel: Hou koers. Hou moed. Hou aan.

Taal van aanbieding: Afrikaans & English

Datum & Tyd: 13 Okt 2026, 08:00  - 11:00

Koste: R50-00 SAOU-lede | R50-00 Nie-lede

Venue: Bergsig Akademie, Rustenburg

Aanbieders: Paul Sauer & Dr Louis Swanepoel

Wanneer die druk hoog is, die besluite moeilik is en almal na jou kyk - bly staan, bly lei, bly glo.

Fokus: Skoolhoofde & Adjunkhoofde

Kontak SAOU Noordwes vir meer inligting

Registreer Hier

Fokusgroep Studente & Interns: Nuwe bestemming

Webinaar

Taal van aanbieding: Afrikaans & Engels

Datum & Tyd: 13 Okt 2026, 15:00

Aanbieder: t.b.c.

SACE registrasie, hoe om aansoek te doen vir poste & onderhoude en professionalisme

Fokus: Studente & Interns in die onderwyssektor

Kontak Gwendy Behr vir meer inligting

Registreer Hier

Fokusgroep Werkplekverteenwoordigers: Ken die padreëls

Webinaar

Taal van aanbieding: Afrikaans & Engels

Datum & Tyd: 14 Okt 2026, 15:00

Aanbieder: Raynardt Botha

Diensvoordele (verlof) & Wat sê jou salarisstrokie

Fokus: SAOU Werkplekverteenwoordigers

Kontak Raynardt Botha vir meer inligting

Registreer Hier

SAOU Mpumalanga: Van Student tot Meester

Taal van aanbieding: Afrikaans & Engels

Datum & Tyd:

15 Okt 2026, 12:00  - 19:00

16 Okt 2026, 08:00 - 13:00

Koste: R900-00 SAOU-lede | R1400-00 Nie-lede

Venue: Boesies, Secunda

Aanbieder: Willemien Strydom, Willie vd Merwe, Danolien vd Berg, Nita Pieters, Adel Jacobs, Dems Nel, Ronica Thompson, Dr Swanepoel, Maryna Besseling, Liesl Rehbock, Morné Janson

"Lei Skole met Doel, Nie Mag"

As die student die meester geword het, moet die bestuur herdefinieer wat "meesterskap" eintlik in leierskap beteken. 

Fokus: Bestuur van skole

Kontak SAOU Mpumalanga vir meer inligting

Registreer Hier

SAOU Vrystaat: Chalk to Chair - Stepping into Educational Leadership (session 6)

Webinaar

Taal van aanbieding: Engels

Datum & Tyd: 15 Okt 2026, 15:00 - 16:00

Koste: R300-00 SAOU-lede | R600-00 Nie-lede (vir die hele reeks)

Hierdie is 'n reeks van 7 sessies - virtueel behalwe vir die laaste aanbieding, wat 'n siggeleentheid in Bloemfontein sal wees. Gefokus op Bestuur, Skoolbestuur, Hoofde en Adjunkhoofde om daaglikse aspekte van bestuur aan te spreek.

Deelnemers sal vertrek met:

• 'n Bloudruk vir leierskapsgroei wat beide persoonlik en professioneel is.

• Praktiese strategieë wat hulle onmiddellik in hul skole kan implementeer.

• Vertroue in die navigasie van uitdagings – van wetlike raamwerke tot personeelmoraal.

• 'n Hernieude sin van doelgerigtheid en balans, wat verseker dat hulle met visie lei terwyl hulle hul eie welstand handhaaf.

Kortom, hierdie reeks rus skoolleiers toe om nie net te bestuur nie, maar om hul skole te inspireer, in lyn te bring en in florerende gemeenskappe te transformeer.

Session 6: From Burnout to Balance

Leading Well-being in Schools

  • Supporting educators
  • Strengthening leaners
  • Creating sustainable school cultures

Fokus: Bestuur, Skoolbestuur, Hoofde  & Adjunkhoofde

Kontak SAOU Vrystaat for more information

Registreer Hier

SAOU Gauteng TUC Assessment for Learning (AfL)

Taal van aanbieding: Engels

Datum & Tyd: 17 Okt 2026, 08:00 - 16:00

Koste: Gratis

Venue: Hoërskool Montana, Pretoria

Assessering wat leer laat gebeur! Maak van assessering méér as net punte en verslagdoening. Ontdek praktiese strategieë om leerders se begrip te peil, betekenisvolle terugvoer te gee en jou onderrig doelgerig aan te pas – alles ter ondersteuning van beter leeruitkomste. Kom leer hoe om Assessering vir Leer doelbewus in jou klaskamer te gebruik en verander assessering van ’n meetinstrument na ’n kragtige hulpmiddel vir leer.

Fokus: Gr R - 12

Kontak Professionele Dienste vir meer inligting

Registreer Hier

Leesremediëring en Leesintervensie: Afrikaans HT en EAT (Gr 1 - 7)

Taal van aanbieding: Afrikaans

Datum & Tyd: 17 Okt 2026, 08:00 - 15:00

Koste: Gratis SAOU-lede | R100-00 Nie-lede

Venue: Laerskool Nylstroom, Modimolle

Aanbieder: Susan le Roux & Wouda Muller 

Die opleiding fokus op die sintetiese klankbenadering vir die aanleer van lees. Die metode word reeds met groot sukses vir die afgelope 3 jaar in loodsskole in die Wes-Kaap uitgerol. Sedert 2023 word dit in alle Gr. 1-klasse in die Wes-Kaap geïmplementeer.

Fokus: Alle belangstellendes

Kontak Professionele Dienste vir meer inligting

Registreer Hier

Van oorweldig na georganiseerd

Taal van aanbieding: Afrikaans & Engels

Datum & Tyd: 19 Okt 2026, 13:30 - 16:00

Koste: Gratis SAOU-lede | R100-00 Nie-lede

Venue: Laerskool Zeerust

Aanbieder: Mariska Steenkamp & Nita Pietersen  

Praktiese strategieë vir doeltreffende tydsbestuur in die klaskamer. Persepsie, Potlood & Papier: Motoriese-Perseptuele Fondasies vir suksesvolle skrif.

Fokus: Grondslagfase

Kontak Professionele Dienste vir meer inligting

Registreer Hier

200 Dae van Graad 1

Taal van aanbieding: Afrikaans

Datum & Tyd: 20 Okt 2026, 12:30 - 17:00

Koste: Gratis SAOU-lede | R100-00 Nie-lede

Venue: SAOU Executive Centre, Garsfontein, Pretoria

Aanbieders: Cornette Esterhuizen & Dr. Elda Thiart

Die fokus is op 'n konkrete benadering tot die ontwikkeling van klanke en Wiskunde - vir die bou van 'n sterk leerfondament.

Fokus: Grondslagfase

Kontak Professionele Dienste vir meer inligting

Registreer Hier

Boeliebewustheid in skole

Webinaar

Taal van aanbieding: Afrikaans & Engels

Datum & Tyd: 20 Okt 2026, 15:00

Koste: Gratis

Aanbieder: Dr Serahni Symington 

Sluit aan by ons webinaar om boeliegedrag te herken, te voorkom en aan te spreek, terwyl 'n veilige en ondersteunende skoolomgewing bevorder word. 

Fokus: Alle belangstellendes

Kontak Professionele Dienste vir meer inligting

Registreer Hier

SAOU Limpopo: Bou die onderwyser wat jy wil wees

Taal van aanbieding: Afrikaans & Engels

Datum & Tyd: 24 Okt 2026, 08:00 - 15:00

Koste: R250-00 SAOU-lede | R500-00 Nie-lede

Venue: L/S Pietersburg-Noord, Polokwane

Aanbieders: Dr Gillian Arendse , Dr Anke de Beer, Prof Carolina Botha, Danolien van den Berg, Ronica Thompson, Phillip Havenga 

Limpopo Posvlak 1 en Studente Bemagtiging

Bou die onderwyser wat jy wil wees.

Ons rus jou toe om te groei, aan te pas en met selfvertroue leiding te neem in jou klaskamer.

Fokus: Posvlak 1 en Studente

Kontak SAOU Limpopo vir meer inligting

Registreer Hier

Flambojante Breintokkels

Taal van aanbieding: Afrikaans

Datum & Tyd: 24 Okt 2026, 08:30 - 12:30

Koste: Gratis SAOU-lede | R100-00 Nie-lede

Venue: SAOU Uitvoerende Sentrum, Garsfontein, Pretoria

Aanbieder: Corné Kotze

 Waarde van Musiek in die GSF, veral m.b.t. Taalvaardigheid, Lees en Wiskunde. Vroeë blootstelling en deelname aan musiek kan 'n impak hê op die brein se vermoë om onder andere patroonherkenning en tyd, asook probleemoplossing, konsentrasie en geheue te verbeter.

Fokus: Grondslagfase

Kontak Professionele Dienste vir meer inligting

Registreer Hier

The teacher as therapeutic story teller

Taal van aanbieding: Engels

Datum & Tyd: 26 Okt 2026, 13:00 - 15:30

Koste: Gratis

Venue: Booysens Beertjies, Booysens, Pretoria

Aanbieder: Nita Pieterse

Die onderwyser as 'n terapeutiese storieverteller gebruik stories as 'n doelbewuste hulpmiddel om kinders se emosionele, sosiale en sielkundige ontwikkeling te bevorder. Deur stories help die onderwyser kinders om verstaan, gewaardeer en bemagtig te voel, terwyl hulle veilige maniere ontdek om hul emosies te herken, uit te druk en te hanteer.

Fokus: VKO 0 - 9 jaar

Kontak Professionele Dienste vir meer inligting

Registreer Hier

Fokusgroep Terapeute: Voorbereiding vir ’n blink toekoms vir terapeut

Webinaar

Taal van aanbieding: Afrikaans & Engels

Datum & Tyd: 26 Okt 2026, 15:00

Aanbieder: Lindi Gericke

Bemagtig terapeute met die kennis en vaardighede om vandag sinvol te werk en môre ’n blink toekoms vir hul kliënte te bou.

Fokus: Terapeute by skole

Kontak Ronica Thompson vir meer inligting

Registreer Hier

SAOU Noord-Kaap: Lê die Grondslag reg

Taal van aanbieding: Afrikaans

Datum & Tyd: 27 Okt 2026, 12:30

Koste: Gratis SAOU-lede | R100-00 Nie-lede

Venue: Laerskool Staats, Kimberley

Aanbieders: Ronica Thompson

Voorskoolse onderwys is van die allergrootste belang, soos ons oral in die media ook verneem.Om ‘n grondslag te lê wat leer vir kinders in die Formele Onderwysfase vergemaklik, is ononderhandelbaar.Hoe meer onderwysers weet watter voorskoolse vaardighede benodig word om van die Grondslagfase en die res van die skoolloopbaan ‘n sukses te maak, hoe makliker, meer prettig en meer opwindend word onderrig in die Voorskoolse fase! Kom geniet ‘n opwindende opleidingsessie, wat waarlik ‘n positiewe verskil kan maak.

Fokus: Praktisyns en Opvoeders van 0 - 5 jariges

Kontak SAOU Noord-Kaap vir meer inligting

Register Here

My Kind in 'n Digitale Wêreld 

Webinaar

Taal van aanbieding: Afrikaans & Engels

Datum & Tyd: 27 Okt 2026, 15:00 - 16:00

Koste: Gratis

Aanbieders: Prof Anke de Beer & Hui-Mari Meyer

Hierdie webinaar rus onderwysers en ouers toe met praktiese riglyne om gesonde grense te stel, sosiale media en digitale platforms verantwoordelik te navigeer, en jongmense veilig in die digitale wêreld te ondersteun. 

Fokus: Alle belangstellendes

Kontak Professionele Dienste vir meer inligting

Registreer Hier

Departementshoofde: Sterker Leierskap, Groter Impak

Taal van aanbieding: Afrikaans & Engels

Datum & Tyd: 26 Okt 2026, 12:00 - 16:30

Koste: Gratis SAOU-lede | R100-00 Nie-lede

Venue: SAOU Uitvoerende Sentrum, Garsfontein, Pretoria

Rus jouself toe met praktiese kennis, noodsaaklike vaardighede en effektiewe strategieë om met groter selfvertroue te lei, jou span te inspireer en die uitdagings van bestuur suksesvol te hanteer. Hierdie opleidingsessie sal jou bemagtig om jou leierskapvermoëns te versterk en ’n betekenisvolle impak in jou rol as bestuurder te maak.

Fokus: Departementshoofde

Kontak Professionele Dienste vir meer inligting

Registreer Hier

SAOU Mpumalanga: Van Student tot Meester - in samewerking met FEDSAS

Taal van aanbieding: Afrikaans & Engels

Datum & Tyd: 29 Okt, 08:00 - 16:00

Koste: R500-00 SAOU-lede | R800-00 Nie-lede

Venue: HTS Witbank

  • Verwagtinge van die Departement
  • Verhouding tussen BL en SBS
  • Persoonlikhede in die Personeelkamer
  • Finansiële Direktiewe
  • KI in die Skool
  • Personeelwelstand
  • Paneelbespreking: “Wat ek nie weet nie”

Fokus: Nuut Aangestelde Skoolhoofde en Adjunkhoofde (FEDSAS) 

Kontak SAOU Mpumalanga vir meer inligting

Registreer Hier

Dopamien en die Brein

Webinaar

Taal van aanbieding: Afrikaans & Engels

Datum & Tyd: 29 Okt 2026, 15:00 - 16:00

Koste: Gratis

Aanbieders: Eldred de Beer, Prof Anke de Beer en Hui-Mari Meyer 

Dopamien speel ’n belangrike rol in motivering, plesier en beloning. Konstante digitale stimulasie kan hierdie stelsel ontwrig en fokus, selfregulering en emosionele balans beïnvloed. Hierdie webinar verduidelik hoe dopamien werk en waarom gesonde digitale gewoontes belangrik is.

Fokus: Alle belangstellendes

Kontak Professionele Dienste vir meer inligting

Registreer Hier

Die Digitale Wêreld en Studievaardigheid - Leerklimaat en Klaskamerbestuur

Webinaar

Taal van aanbieding: Afrikaans & Engels

Datum & Tyd: 3 Nov 2026, 15:00 - 16:00

Koste: Gratis

Aanbieders: Hui-Marie Meyer & Jeanine van der Merwe 

Ontdek hoe kinders dink en leer in ’n veranderende wêreld, en kry praktiese strategieë om met groter insig, empatie en doelgerigtheid te onderrig. Verken die verantwoordelike gebruik van tegnologie, effektiewe klaskamerbestuur, positiewe dissipline en gestruktureerde roetines wat ’n veilige, respekvolle en produktiewe leeromgewing skep waarin elke kind kan floreer.

Fokus: Alle belangstellendes

Kontak Professionele Dienste vir meer inligting

Registreer Hier

Fokusgroep Kantoorgebaseerde Lede: Know the rules of the road

Webinaar

Taal van aanbieding: Engels

Datum & Tyd: 3 Nov 2026, 15:00

Aanbieder: Rudolf Baard

Die Dissiplinêre Prosedure vir Kantoorgebaseerde Lede

Fokus: Kantoorgebaseerde Opvoeders

KontakRudolf Baard vir meer inligting

Registreer Hier

Fokusgroep TVET: Invigilation and assessment

Webinaar

Taal van aanbieding: Engels

Datum & Tyd: 5 Nov 2026, 15:00

Aanbieder: Cynthia Farrell

Verstaan jou rol

Fokus: TVET Opvoeders

Kontak Cynthia Farrell vir meer inligting

Registreer Hier

Sport is slegs die Voertuig tot die Bou van jou Kind se Karakter

Webinaar

Taal van aanbieding: Afrikaans & Engels

Datum & Tyd: 5 Nov 2026, 15:00 - 16:00

Koste: Gratis

Aanbieders: Mornè Steyn, Jeanine van der Merwe & Hui-Mari Meyer

Hierdie webinar ondersoek hoe sport, wanneer dit op ’n gepaste wyse benader word, karakterontwikkeling kan bevorder en terselfdertyd kinders se algehele welstand kan ondersteun. Die webinar fokus op die druk rondom prestasie en perfeksionisme en bied praktiese riglyne aan ouers, afrigters en onderwysers om deursettingsvermoë, spanwerk, selfdissipline en veerkragtigheid te bevorder—terwyl ’n gesonde sportomgewing geskep word waar kinders kan groei, floreer en die sport kan geniet.

Fokus: Alle belangstellendes

Kontak Professionele Dienste vir meer inligting

Registreer Hier

SAOU Noordwes: Impak begin by jou

Taal van aanbieding: Afrikaans & Engels

Datum & Tyd: 5 - 6 Nov 2026, 07:30

Koste: R1200-00 SAOU-lede | R2000-00 Nie-lede

Venue: Konka Kampe, Rustenburg

Aanbieders: Dr L Swanepoel, Paul Sauer , Riaan van den Bergh, Minette Dempsey, Willie de Villiers, Prof Carolina Botha, Nikki Bush, Stephan Joubert, Lynette Beer, Phillip Havenga , GP van Rheede van Oudtshoorn, Adel Jacobs

Herontdek jou passie vir leierskap - gereed om impak te maak! Inspirasie, bemagtiging en praktiese leiding vir skoolbestuurspanne en onderwysleiers.

Fokus: Skoolbestuur en Opkomende eiers

Kontak SAOU Noordwes vir meer inligting

Registreer Hier

Die Invloed van Skerms en Sosiale Media op Kritiese Denke

Webinaar

Taal van aanbieding: Afrikaans & Engels

Datum & Tyd: 10 Nov 2026, 15:00 - 16:00

Koste: Gratis

Aanbieders: Somaria Seegers, Hui-Mari Meyer Jeanine van der Merwe

Hierdie webinaar ondersoek hoe blootstelling aan skerms en sosiale media kinders se konsentrasie, geheue, taalverwerking en kritiese denke kan beïnvloed, met spesifieke fokus op Wiskunde- en Taalonderrig. Deelnemers ontvang praktiese strategieë om skermgewoontes te bestuur, studievaardighede te versterk en kinders te help om in ’n wêreld vol digitale afleidings dieper, meer onafhanklik en krities te dink.

Fokus: Alle belangstellendes

Kontak Professionele Dienste vir meer inligting

Registreer Hier

SAOU Vrystaat: Chalk to Chair - Stepping into Educational Leadership (session 7)

Taal van aanbieding: Engels

Datum & Tyd: 11 Nov 2026, 15:00 - 16:00

Koste: R300-00 SAOU-lede | R600-00 Nie-lede (vir die hele reeks)

Venue: Sentraal HS, Byekorf, Bloemfontein

Hierdie is 'n reeks van 7 sessies - virtueel behalwe vir die laaste aanbieding, wat 'n siggeleentheid in Bloemfontein sal wees. Gefokus op Bestuur, Skoolbestuur, Hoofde en Adjunkhoofde om daaglikse aspekte van bestuur aan te spreek.

Deelnemers sal vertrek met:

• 'n Bloudruk vir leierskapsgroei wat beide persoonlik en professioneel is.

• Praktiese strategieë wat hulle onmiddellik in hul skole kan implementeer.

• Vertroue in die navigasie van uitdagings – van wetlike raamwerke tot personeelmoraal.

• 'n Hernieude sin van doelgerigtheid en balans, wat verseker dat hulle met visie lei terwyl hulle hul eie welstand handhaaf.

Kortom, hierdie reeks rus skoolleiers toe om nie net te bestuur nie, maar om hul skole te inspireer, in lyn te bring en in florerende gemeenskappe te transformeer.

Session 7: Beyond the Title

Becoming an outstanding Principal

Fokus: Bestuur, Skoolbestuur, Hoofde  & Adjunkhoofde

Kontak SAOU Vrystaat for more information

Registreer Hier

Meer as 'n Prentjie: Wanneer Kuns Begin Praat

Taal van aanbieding: Afrikaans & Engels

Datum & Tyd: 17 Nov 2026, 13:30 - 17:00

Koste: Gratis SAOU-lede | R100-00 Nie-lede

Venue: Pietersburg-Oos Laerskool, Polokwane

Aanbieders: Nita Pieterse & Mariska Steenkamp

Die opleiding sal jou toerus om te herken wat ontwikkelingsmatig tipies is, betekenisvolle veranderinge raak te sien en sensitief te reageer wanneer 'n kind se kunswerk moontlik emosies of ervarings kommunikeer wat die kind nog nie in woorde kan uitdruk nie.

Fokus: VKO 0 - 9 jaar

Kontak Professionele Dienste vir meer inligting

Registreer Hier

Fokusgroep Admin-Personeel: Rights and responsibilities

Webinaar

Taal van aanbieding: Engels

Datum & Tyd: 26 Nov 2026, 15:00

Aanbieder: Winay Els

Beleide en wetgewing.

Fokus: Administratiewe personeel by skole

Kontak Winay Els vir meer inligting

Registreer Hier

Childhood Trauma: Guidelines for Support and Healing

Taal van aanbieding: Engels

Datum & Tyd: 30 Nov 2026, 13:00 - 15:30

Koste: Gratis

Venue: Booysens Beertjies, Booysens, Pretoria

Aanbieder: Nita Pieterse

Verstaan Kindertrauma – Wat trauma is en hoe dit kinders beïnvloed. Herken die Tekens – Emosionele, gedrags- en fisiese aanwysers van trauma. Die Brein en Trauma – Hoe trauma breinontwikkeling, leer en gedrag beïnvloed. Trauma-ingeligte Klaskamers – Die skep van veilige, ondersteunende en koesterende leeromgewings.

Fokus: VKO 0 - 9 jaar

Kontak Professionele Dienste vir meer inligting

Registreer Hier

VORIGE WEBINARE


Besoek die SAOU Online vir ALLE vorige webinare

Ons is hier om te help!

Ons wil u behoeftes presies ken sodat ons die perfekte oplossing kan bied. Laat weet ons wat u wil hê, en ons sal ons bes doen om te help.
E-POS ONS