NUUS
NUUSBRIEWE 2026
GAUTENG
KWAZULU-NATAL
LIMPOPO
MPUMALANGA
NOORD-KAAP
NOORDWES
VRYSTAAT
OOS-KAAP
WES-KAAP
MEDIAVERKLARINGS 2026
ETDP SETA wanbestuur 'n totale skande!
Lees die volle verklaring hierDie SAOU verwerp met smaad die handelinge van die ETDP SETA. Die SETAs is geskep om vaardigheidsontwikkeling te fasiliteer, om die gaping tussen onderwys en die werkplek in te perk en om werkloosheid onder die jeug te verminder
Era van Inkrimping is Verby – Maar kan die Begroting Oorleef?
Lees die volle verklaring hierDie SAOU is versigtig optimisties oor die 2026 Begrotingsrede wat deur die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, voorgehou is. Dit sal in 2026 ‘n groot verbetering wees as hierdie begroting by eerste voorlegging aanvaar word, teenstrydig met die situasie wat in 2025 vir maande voortgeduur het.
Sleutel tot goeie opvoeding - Moedertaal
Lees die volle verklaring hierOp Internasionale Moedertaaldag wil die SAOU die belangrikheid van moedertaalonderrig beklemtoon.
Kyk vooruit en beweeg vinnig, maar beweeg net
Lees die volle verklaring hierDie SAOU het kennis geneem van President Ramaphosa se Staatsrede vir 2026. Wanneer hierdie voordrag in isolasie gehoor en op sigwaarde geneem word, kon dit moontlik vergewe word as daar ʼn groeiende optimisme oor die toekoms van Suid-Afrika is.
Swartruggens Gekombineerde Skool onder skoot
Lees die volle verklaring hierDie SAOU het verskeie lede by Swartruggens Gekombineerde skool. Ons verstaan dat daar ʼn tekort aan plek is vir leerders om skool te gaan in die voedingsarea van die skool. Dit is hartseer dat die Departement nie reeds jare gelede ingetree het en toegesien het dat die area voldoende kapasiteit het om die gemeenskap en die leerders se behoeftes aan te spreek nie.
SAOU reageer op DBO-Lekgotla: ’n Verskuiwing na realisme, kritiese leemtes in veiligheid en welstand steeds sigbaar
Lees die volle verklaring hierDie Suid-Afrikaanse Onderwysersunie (SAOU) verwelkom die nuwe fokus op praktiese realisme wat tydens die jaarlikse Departement van Basiese Onderwys (DBO) Lekgotla na vore gekom het. Die verskuiwing vanaf hoëvlak-tegnologiese "pypdrome" na die versterking van fundamentele vaardighede soos geletterdheid en syfervaardigheid is ’n deurslaggewende stap in die rigting van ’n stabiele onderwysstelsel.
Die SAOU beklemtoon egter dat beleid sonder aanspreeklikheid en menslike ondersteuning nie die deurdringende krisisse in ons skole sal oplos nie.
Klas van 2025: Vrystelling van NSS-uitslae
Lees die volle verklaring hierDie SAOU wens die Klas van 2025 hartlik geluk met hulle prestasie in die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen.
Die resultate wat vandag behaal is, is ‘n erkenning van die harde werk en toewyding van elke leerder, onderwyser, skoolbestuurspan en hoof in hierdie land.
Die SAOU wil met dank erkenning...
POTGOOI
Onderwyserswelstand en die SAOU se Hulplyn
Luister hier6 Junie 2025
Skuins voor Pouse
Pienaar gesels met Jeandrie Potgieter, Bedryfs sielkinge by Noordwes Universiteid oor Onderwyserswelstand en die SAOU se Hulplyn.
Druk op matriek Onderwysers
Luister Hier16 Januarie 2025
PretoriaFM
Mnr Paul Sauer
SAOU repliek op die vrystelling van die Graad 12-uitslae 2024
Luister Hier14 Januarie 2025
Pretoria FM: Klankkoerant
Mnr Paul Sauer
Onderwysbrandpunte in Noord-Kaap
Luister Hier14 Desember 2024
RSG Naweekaktueel
Mnr Henk Brand
Perspektief: BELA en ander onderwerpe
Luister Hier4 Desember 2024
Radiokansel
Gert vd Westhuizen, Chief Political Editor Netwerk24
Prof Theo Venter, UJ
Prof Anthoni van Nieukerk, UNISA
Paul Sauer, Executive Officer SAOU
Bewerings van ‘n ernstige geldnood in die Nood-Kaapse Departement van Onderwys
Luister Hier23 November 2024
RSG: Naweekaktueel
Henk Brand (Provinsiale Sekretaris Noord-Kaap)
Geskiedenis as verpligte vak
Luister Hier22 November 2024
Pretoria FM: Klankkoerant
Paul Sauer (Uitvoerende Beampte)
In Gesprek met Lourensa Eckard
PHSG - Huidige stand van sake
Luister Hier17 Oktober 2024, 13:20
104.24 FM
Paul Sauer (Uitvoerende Beampte)
Geletterdheid
Luistern Hier3 September 2024, 07:10
104.24 FM
Paul Sauer
Die keuse van 'n skool vir my kind
Luister Hier18 Augustus 2024
RSG 100 - 104 FM
Louis Swanepoel (SAOU President)
PHSG: Wat sê die SAOU
Luister Hier2 Augustus 2024, 07:10
Pretoria FM
Dems Nel
Konsessies en akkommodasies in skole
Luister Hier13 Junie 2024
Pretoria FM
Adel Jacobs
Beleide maak 'n skool se rug toe
Luister Hier10 April 2024
Pretoria FM
Ankia Bester
SAOU Kongres 2023
TOEKOMSGERIG
PRO-AKTIEWE BEPLANNING EN VENNOOTSKAPPE
Gauteng, Junie 2023
SAOU Kongres 2020
ONDERWYS IN SUID-AFRIKA
Die status en rol van die SAOU
Gauteng, Augustus 2020




