WERKPLEKVERTEENWOORDIGERS
Die werkplekverteenwoordigers is die SAOU se verteenwoordigers by hul onderskeie werkplekke.
Die SAOU Werkplekverteenwoordiger Fokusgroep is geskep met die doel om WPVs in hul onderskeie werkplekke te mobiliseer en toe te rus om as WPVs op te tree deur die nodige en relevante inligting aan hulle te voorsien om hul pligte as WPVs uit te voer.
Belangrike Dokumentasie
Kontak Ons

Raynardt Botha