SKOOLBEHEERLIGGAAM WERKNEMERS
Die Beheerliggaamlede fokusgroep is in die lewe geroep om Beheerliggaamlede te ondersteun en toe te rus. Die SAOU verseker dat inligting deurgegee word sodat ons lede billik en regverdig in die werkplek behandel word.
Kundige advies word aan hierdie lede verskaf rakende toepaslike Wetgewing en kontraktering met die Beheerliggaam van die skool.
Inligting en opleiding is toeganklik vir ALLE personeel wat deur Beheerliggaam aangestel word en is nie beperk tot opvoeders nie maar sluit ook Graad R personeel, administratiewe personeel, terrein personeel en sportafrigters in.
IS U AANGESTEL DEUR DIE SKOOL BEHEERLIGGAAM?
Kontak Ons

Ankia Bester