SAOU Dienste
Verken ons reeks professionele dienste wat op u behoeftes afgestem is
SAOU Online
Onderwyshulpbronne vir die onderwysberoep. Alle SAOU-webinare en ondersteuningsmateriaal is eksklusief op SAOU Online beskikbaar.
SAOU Help!
SAOU Help bied 'n holistiese ondersteuningstelsel wat 'n 24/7 Emosionele Ondersteuningslyn, poduitsendings, video's en ander hulpbronne insluit.
Opleiding & Gebeure
Verken ons komende opleidingsessies en geleenthede - besoek die kalender en registreer vandag!

- Handleiding rondom afknouery en boeliegedrag in die werkplek in Hoofstuk 10.1 van die MSM
- Geografie Gr 7 in Hoofstuk 5.5 in die MCM
- Mathematics ATP's vir Gr 4 - 9 in Hoofstukke 4.3 & 5.3 van die MCM
- Afrikaans HT & EAT Gr 4 - 6 Intervensies & verryking in Hoofstukke4.2 & 5.2 van die MCM
- Gr 7 EBW dokumentasie beskikbaar in Hoofstuk 5.9.2 van die MCM
HOEKOM DIE SAOU?
SAOU bied ongeëwenaarde professionele verryking, professionele ondersteuning, kwaliteit diens en waarde aan u as lid.

- SAOU Help - Welstandprogram
- Gratis aanlyn-handleidings vir skool- en klaskamerbestuur
- Uitstekende kurrikulum advies en opleiding
- Arbeidsverwante regsadvies
- Navrae rakende SARO-ondersteuning, diensvoorwaardes, salarisse & pensioene
- Fokusgroepe vir gespesialiseerde opleiding, kommunikasie en dienste
- Toegang tot opnames van virtuele opleidingsgeleenthede
- Vakante onderwysposteblad
- FINSA, TO-Strand en Dwarswegstrand voordele
- Eenstop Dienssentrum vir al jou vrae












