PROFESSIONELE DIENSTE
PROFESSIONELE DIENSTE BIED DIE ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN:
- Die interpretasie en verspreiding van beleidsdokumente rakende alle aspekte van voor-tersiêre opleiding en onderwysopleiding.
- Die bemagtiging van skoolbesture en onderwysers deur middel van opleiding en die verspreiding van ondersteuningsmateriaal.
- Die verteenwoordiging van skoolbesture en onderwysers op departementele, statutêre en opvoedkundige strukture.