ONAFHANKLIKE SKOLE

Die SAOU wil graag ‘n gefokusde diens aan ons lede by Onafhanlike skole lewer. Ons bied die volgende vir julle:

  • Arbeidsverwante Regsadvies.
  • Hulp met u Diensvoorwaardes Klik hier vir ‘n opsomming.
  • Eenstop Dienssentrum
  • Professionele bemagtiging: Hoofdesimposium, Mini-MBA, Werkswinkel vir Skoolbestuur ens.
  • Aanlyn handleidings vir skool en klaskamerbestuur (MSM Online)-Gratis vir SAOU lede
  • Toegang tot opnames van al ons Virtuele Opleidingsgeleenthede. (Hfst 17 van MSM Online)
  • JOU ONDERWYS LOOPBAAN op ons webtuiste met inligting oor Studielenings, Beurse, CV’s, Vakante poste, SARO en nog meer.
  • Gereelde, gefokusde kommunikasie om al u Onderwysbehoeftes aan te spreek.  

Word deel van hierdie fokusgroep


Sluit aan by die Nasionale Telegram-groep

TELEGRAM-GROEP

MSM AANLYN

Opleidingsmateriaal en opnames van vorige webinare

KLIK HIER

OPLEIDING/GEBEURE

Registreer vir opkomende webinare

KLIK HIER

NUUSBRIEWE

Lees die jongste nuus

KLIK HIER

Diensvoorwaardes

Diensvoordele en Voorwaardes

(Onafhanklike Skole)

KLIK HIER
Share by: