• Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
by SAOU 23 Apr, 2024
NN 15/2024: The South African Council for Educators (SACE) is a professional Council for educators which aims to enhance the status of the teaching profession through registration, manage the professional development of educators and ensure that educators act in a professional and ethical manner.
by SAOU 16 Apr, 2024
NN 14/2024: In die Nasionale Nuusbrief 12/2024 (klik hier) is berig dat die 4,7% algemene salarisaanpassing m.i.v. 1 April 2024 geïmplementeer word.
Die huidige bevinding van die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK)...
by SAOU 09 Apr, 2024
NN 13/2024: Die huidige bevinding van die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) rakende geslaggebaseerde skooluniforms, het die debat oor diversiteit opnuut in skole laat opvlam.
by SAOU 20 Mar, 2024
NN 12/2024: During a special meeting of the PSCBC on 19 March 2024, the following was resolved...
by SAOU 19 Mar, 2024
NN 11/2024: The obligations of schools, principals and individual educators relating to the transport of learners can be found in the Regulations for Safety Measures at Public Schools (published in 2001 and amended in 2006), as annexures to the South African Schools Act of 1996.
by SAOU 11 Mar, 2024
NN 10/2024: Die SAOU Hoofdesimposium 2024 beloof om, weereens, alle verwagtinge te oortref. 'n Duisend SAOU-adjunkhoofde en -skoolhoofde, uitstekende sprekers, uiters aktuele onderwerpe, SAOU-gasheerskap wat fenomenaal is en ‘n venue wat sinoniem is met kwaliteit: DIT is wat jy te wagte kan wees, niks minder nie
by Adel Jacobs 07 Mar, 2024
NN 09/2024: The SGB elections have just kicked off. The SAOU is delighted to see the enthusiasm with which school communities across the country approach the election.
by SAOU 19 Feb, 2024
NN 08/2024: Die SAOU het met kommer verneem dat die verhoogde mediese subsidie, soos aangekondig deur die werkgewer vir implementering vanaf 1 Januarie 2024, nie plaasgevind het nie.
by SAOU 13 Feb, 2024
NN 07/2024: The professional educator's calling requires a high degree of caring for learners. An educator may be held liable if a learner sustains an injury on the school premises or suffers emotional damage that could have been avoided.
by SAOU 08 Feb, 2024
NN 06/2024: Who must register with SACE? Educators who are employed at...

WHY THE SAOU?

  • Free online manuals for school and classroom management
  • Excellent curriculum advice and training
  • Labor related legal advice
  • Inquiries regarding SACE support, conditions of employment, salaries and pensions
  • Focus groups for specialized training, communication and services
  • Access to recordings of virtual training events
  • Education vacancies
  • Regular, focused communication addresses all your educational needs
  • FINSA, TO-Strand and Dwarswegstrand benefits
  • One stop Service Center for all your questions

In short, the SAOU provides unequaled professional enrichment, professional support, quality service and value to you, the member. 

READ MORE
  • Slide title

    ''Ons het gesukkel met 'n vakkeuse van 'n matriekleerling aan die begin van die jaar, aangesien haar ma verlede jaar die toestemmingsbrief na verkeerde e-pos gestuur het. Die departement het net volstrek geweier om haar vak te verander, al het sy al vir amper 'n kwartaal in die veranderde vak gesit. Ons het SAOU genader om hulp en dit was nie eers 'n paar dae nie toe kry ons die toestemmingsbrief vanaf die departement, vergesel met 'n verskoning.'' Lizé van Aswegen

    Button
  • Slide title

    ''Flink diens. Akkurate inligting.'' GARETHA

    Button
  • Slide title

    ''Onderwerpe is spesifiek uniek, baie leersaam en word deur kundiges keurig aangebied.'' Gretie Luyt

    Button
  • Slide title

    ''Best service and easy to find information. ''  Kgothatso Madibana

    Button
  • Slide title

    ''My ervaring met SAOU is uitstekend tot dusver. Ek het aanlyn geregistreer en is bykans onmiddelik n lid.'' Janeke Jordaan

    Button
  • Slide title

    ''Professional advice given and FAQ are very helpful. Staff knowledgeable and website insightful.''  

    Gregory McCullum

    Button
  • Slide title

    ''Daar is dadelik aan my raad gegee. 

    Dokumentasie was vinnig aangestuur. 

    Andre Pretorius was vriendelik, bekwaam en van groot hulp met my probleem.''

    Susan Jansen

    Button
  • Slide title

    ''Excellent rating - For conducting the ongoing professional development workshops on content and on the 

    latest developments in education. 

    Continue with the excellent work.''

    Molale DC

    Button
  • Slide title

    ''My ervaring met die SAOU was uitstekend omdat die webwerf verbruikers-vriendelik is en ek maklik kon aansluit by die unie. Ek is ook vinnig gehelp toe ek hoofkantoor gebêl het. ''

    Jacomien Davidson

    Button
  • Slide title

    "Hiermee wil ek graag my dankbaarheid uitspreek vir die geleentheid wat ek ontvang het om saam met my gade die kongres te kon bywoon.  Die ervaring was werklik spesiaal.  Die absolute professionele voorbereiding ten opsigte van administrasie asook die persoonlike ingesteldheid teenoor die ontvangers van die toekennings was indrukwekkend.  Baie dankie vir die erkenning van die werk wat opvoeders doen, dit skep nederige dankbaarheid vir die taak wat God aan my toevertrou het."

    E Havenga

    Button
  • Slide title

    ''The manner of questions are spot on and one can only hope responses will fast and reliable... New website is highly informative '' 

    ShamielITIO Mohamed

    Button
  • Slide title

    ''Ek wil graag net persoonlik dankie se vir ''n wonderlike Saterdag. Dit was absoluut die moeite werd!

    Julle verwelkoming, fantastiese sprekers, middagete, geskenkpakkie en nog 'n wegneem kospakkie was uit die boonste rakke. Dis n voorreg om lid van die SAOU te kan wees.

    Dankie en sterkte vir dit waarvoor julle staan en die puik diens wat ons as lede ontvang.''

    Van n baie tevrede lid

    Sunet Sanders


    Button
  • Slide title

    ''My ervaring met SAOU is uitstekend omdat - om dit sommer plein en reguit te sê - in al die jare wat ek SAOU opleidings bygewoon / (Zoom) was nie een ooit 'n mors van tyd nie. Dit is altyd baie insiggewend en interessant. Ek leer ongelooflik baie by die aanbiedings. Baie, baie dankie vir julle puik diens. Ek waardeer dit opreg. Somtyds is dit moeilik om alles ingepas te kry, om na die opleidings te luister maar ek probeer maar altyd 'n plan maak om dit by te woon. Gaan voort met die goeie werk! Baie dankie''  Mathilde van Niekerk

    Button
  • Slide title

    ''My ervaring met die SAOU was uitstekend omdat my vrae altyd vlugtig en deeglik beantwoord word. Ek voel vry om enige kwessie met die SAOU te bespreek en ek voel veilig sowel as beskermd wanneer ek kontak maak. Ek voel dat die SAOU as 'n uitstekende ondersteuningsnetwerk vir my dien en ek is nie seker dat ek onderwys, en die politiek daaragter, sou kon hanteer sonder 'n unie met wie ek so vertroud voel nie. Baie dankie!''

    Karla du Toit

    Button
Share by: