Tweedetaaltoffies

Dis vir enigeen moeilik om kop te hou met ʼn tweede (of derde of vierde of ...) taal. Leerders wat Afrikaans Eerste of Tweede Addisionele Taal aanleer, val dikwels vas met woorde wat baie na aan mekaar lê en moeilik vertaal. Moedertaalsprekers weet instinktief wanneer om die een te gebruik en wanneer die ander reg is, maar die oomblik as ʼn mens die onderskeid tussen die twee moet verduidelik, besef jy waarom hulle sukkel – die betekenis is soms so verstrengel en die onderskeid so fyn dat dit werklik kophou kos om die verskillende gebruikstoepassings duidelik te maak.
Hierdie lys bevat ʼn paar sulke strikke. Stuur gerus vir ons wenke as jy nog sulkes teëkom sodat ons dit in ons databasis kan opneem en kan help om die verwarring op te los.

by SAOU • 6 October 2026
NN 24/2026: Kollegas, ten spyte van die enorme eise bly onderwys ’n roeping van besondere waarde. Elke dag bou u aan mense se karakters, u vorm denke en skep hoop waar dit soms afwesig is...
by SAOU • 5 October 2026
NN 23/2026: We are extremely proud of our members who have performed with excellence this year and received the highest honours at both national and provincial level...
by Regsdienste • 14 September 2026
NN 22/2026: Verjaring van ‘n eis is ‘n belangrike regsbegrip wat bepaal of jy jou eis kan afdwing en of dit met...
More posts