
NN 10/2024
SKOOLHOOFDESIMPOSIUM
HOOFSKAP: WEES DIE LIG IN DIE LIGTORING
Die SAOU Hoofdesimposium 2024 beloof om, weereens, alle verwagtinge te oortref. 'n Duisend SAOU-adjunkhoofde en -skoolhoofde, uitstekende sprekers, uiters aktuele onderwerpe, SAOU-gasheerskap wat fenomenaal is en ‘n venue wat sinoniem is met kwaliteit: DIT is wat jy te wagte kan wees, niks minder nie.
Registreer nou vir dié SAOU-vlagskipgeleentheid van die jaar.
Venue: Boardwalk Konferensiesentrum, Gqeberha
Wanneer: 1 – 4 September 2024
Registrasiefooi:
Lede: R3 060 per skoolhoof / adjunkhoof
Nie-lede: R4 530 per skoolhoof / adjunkhoof
Vir meer inligting rakende die geleentheid, om ‘n voorsmakie van die geleentheid te kry om of inligting met betrekking tot verblyf of om te registreer, klik op die onderstaande skakel:
www.saou.co.za/principals-symposium-2024
Navrae:
Piet Snyders (organiseerder) hoofdesim@saou.co.za
041 364 0500 (Kantoorure)
DAMESLEIERSKAPSEMINAAR
LEIER-WEES IS MENS-WEES
SAOU-DAMES LOOP VOOR!
Dit is weer tyd vir die immergewilde damesleierskapseminaar! Ons glo en vertrou dat hierdie jaar se onderwerpe nommerpas gaan wees om jou leierskapvaardighede na ‘n volgende vlak te neem.
Leiers is mense: ons is kwesbaar, teëspoed en trauma is deel van ons lewe. Opstaan, ook. Die vraag is, hoe hou ons as leiers moed, loop ons voor en bou veerkragtige skoolgemeenskappe? Ons nooi jou om die seminaar by te woon, meer van jouself en die uitdagings op jou leierskappad te leer en om sodoende deel van die verandering in onderwys te word.
Ons nooi alle damesopvoeders wat reeds in leiersposisies is of aspireer na bevordering, om te registreer vir die geleentheid van ‘n leeftyd.
Venue: Boardwalk Convention Centre, Gqeberha
Datum: 30 en 31 Augustus 2024
Tyd:
Vrydag: 13:00 – 17:00
Soirée: 17:15 – 19:00
Saterdag: 08:00 – 12:00
Kostes:
SAOU Lede - R980-00
Nie-lede - R1450-00
Rekeningbesonderhede vir betaling:
ABSA
Tjekrekening: 4050019952
Verwysing: Van, Skoolnaam en WOMEN
(bv: Schoeman Carletonville High WOMEN)
Om meer inligting te bekom rakende die geleentheid, om te registreer, of om meer inligting rakende beskikbare akkommodasie te bekom, klik op die onderstaande skakel:
www.saou.co.za/womens-leadership-seminar-2024
Die SAOU Damesleierskap Seminaar word as voorloper vir die Hoofdesimposium aangebied. Damesopvoeders wat graag albei geleenthede wil bywoon sal beslis baat by die bemagtiging.
Navrae: Liezl Henrich liezlh@saou.co.za
SCHOOL PRINCIPALS’ SYMPOSIUM
PRINCIPALSHIP: BE THE LIGHT IN THE LIGHTHOUSE
The SAOU Principals’ Symposium 2024 promises to, once again, exceed all expectations. A thousand SAOU deputy-principals and principals, excellent presenters, extremely relevant, hot topics, phenomenal SAOU hosting and a venue synonymous with quality: THAT is what you can expect, nothing less.
Register now for this SAOU flagship event of the year.
Venue: Boardwalk Conference Centre, Gqeberha
When: 1 – 4 September 2024
Registration fee:
Members: R3 060 per principal / deputy principal
Non-members: R4 530 per principal / deputy principal
For more information regarding the event, to get a glimpse of what to expect, more information on accommodation or to register, click on the following link:
www.saou.co.za/principals-symposium-2024
Enquiries:
Piet Snyders (organizer) hoofdesim@saou.co.za
041 364 0500 (Office hours)
DAMESLEIERSKAPSEMINAAR
BEING A LEADER IS BEING HUMAN
SAOU LADIES LEAD THE WAY!
It's time again for the ever-popular women's leadership seminar! We believe and trust that this year's topics will be perfect for taking your leadership skills to the next level.
Leaders are human: we are vulnerable, adversity and trauma are part of our life. To rise, as well. The question is, how do we as leaders keep courage, lead the way and build resilient school communities? We invite you to attend the seminar, learn more about yourself and the challenges on your leadership path and thus become part of the change in education.
We invite all female educators who are already in leadership positions or aspire to promotion to register for the opportunity of a lifetime.
Venue: Boardwalk Convention Centre, Gqeberha
Date: 30 and 31 August 2024
Time:
Friday: 13:00 – 17:00
Soirée: 17:15 – 19:00
Saturday: 08:00 – 12:00
Fees:
SAOU Members - R980-00
Non-members- R1450-00
Account details for payment:
ABSA
Cheque account: 4050019952
Reference: Surname, School name and WOMEN
(e.g.: Schoeman Carletonville High WOMEN)
To obtain more information regarding the event, to register, or to obtain more information regarding available accommodation, click on the link below :
www.saou.co.za/womens-leadership-seminar-2024
The SAOU Women's Leadership Seminar is presented as a precursor to the main Principals’ Symposium. Female educators who would like to attend both events will definitely benefit from the empowerment.
Enquiries: Liezl Henrich liezlh@saou.co.za
