NN 14/2024

SALARISAANPASSINGS

In die Nasionale Nuusbrief 12/2024 (klik hier) is berig dat die 4,7% algemene salarisaanpassing m.i.v. 1 April 2024 geïmplementeer word. 


Die skrywe van die Departement Staatsdiens en Administrasie (DPSA) aan die Algemene Sekretaris van die SKBR (PSCBC) op 15 April 2024 (klik hier), verwys.

 

‘n Supplementêre betaling sal op Maandag, 22 April 2024 plaasvind. Die betaling sal op Donderdag, 25 April 2024 reflekteer. 


Indien probleme ondervind word, is lede welkom om die SAOU se Dienssentrum by 012 023 1333 te skakel. 

SALARY ADJUSTMENTS

In the National Newsletter 12/2024 (click here), it was reported that the 4,7% general salary adjustment will be implemented as of 1 April 2024. 


The DPSA letter on 15 April 2024 to the General Secretary of the PSCBC (click here), refers. 


A supplementary payment will be effected on Monday, 22 April 2024. The payment will reflect on Thursday, 25 April 2024. 


If problems are encountered, members are welcome to contact the SAOU Service Centre on 012 023 1333. 

by SAOU 2 April 2026
What happened in the SAOU during term 1 of 2024 ....
by SAOU 2 April 2026
NN 09/2026: Dit het kommer laat ontstaan oor die sekuriteit en volhoubaarheid van die pensioenfonds...
by SAOU 25 March 2026
NN 08/2026: Hierdie sluit die 1.5% jaarlikse salarisprogressie uit, vir die wat daarvoor kwalifiseer...
More posts