NN 31/2025

2025/12/09

2025 was ’n veeleisende jaar – een gevul met uitdagings en soms onverwagte situasies wat vinnig en doelgerig hanteer moes word. Tog staan die SAOU op ’n stewige fondament, gebou op ’n trotse geskiedenis van veerkragtigheid: die vermoë om, ongeag die aard van die uitdaging, met kundigheid, integriteit en styl op te tree – en dit suksesvol.

 

In hierdie videoboodskap beklemtoon dr Louis Swanepoel dat u, as SAOU-lid, ’n betekenisvolle rol in dié sukses gespeel het. Deur u betrokkenheid, vertroue en ondersteuning het u aktief bygedra tot die SAOU se volgehoue relevansie en impak binne die onderwyslandskap.

 

Dankie dat u deel is van die SAOU se krag, volgehoue groei en toekoms.

2025 was a demanding and dynamic year, marked by challenges and, at times, unexpected issues that had to be addressed with care and resolve. The SAOU draws on a proud history of capacity – the capacity to respond to matters of any nature with expertise, integrity and professionalism and to do so successfully.

 

In this video message dr Louis Swanepoel highlights the vital role you, as a SAOU member, have played in that success. Through your continued support, involvement and trust, you have made a meaningful contribution to the organisation’s strength, impact and ongoing relevance within the education sector.

 

Thank you for being part of the SAOU’s strength, sustained growth and future

by Regsdienste • 8 October 2026
NN 25/2026; Die Departement mag slegs leerders by ‘n skool plaas indien...
by SAOU • 6 October 2026
NN 24/2026: Kollegas, ten spyte van die enorme eise bly onderwys ’n roeping van besondere waarde. Elke dag bou u aan mense se karakters, u vorm denke en skep hoop waar dit soms afwesig is...
by SAOU • 5 October 2026
NN 23/2026: We are extremely proud of our members who have performed with excellence this year and received the highest honours at both national and provincial level...
More posts