Mentorskapprogram (Program 2)
Taal van aanbiedig: Afrikaans
Sig-bekendstellingsgeleentheid: Protea Hotel, Stellenbosch
Datum: Vrydag, 7 Februarie 13:00 tot Satrdag, 8 Februarie 13:00
Registrasiefooi: R150 SAOU-lede | R300 Nie-lede
Stuur die bewys van betaling aan pd@saou.co.za en johanng@saou.co.za
Deur vir hierdie program in te skryf, verbind jy jou tot die hele 12 maande van die program.







