
NN 22/2025
2025 GEMS BOARD OF TRUSTEES ELECTION
YOUR BOARD, YOUR CHOICE
Time is running out, who do you vote for?
2025/08/06
2025 GEMS RAAD VAN TRUSTEES VERKIESING
JOU RAAD, JOU KEUSE
Tyd raak min, vir wie stem jy?
As was stated in NN19/2025, each GEMS main member has three votes in the GEMS Board of Trustees election.
Dr Louis Swanepoel, President of the SAOU, is one of the nominees. On 19 June 2025, the National Standing Committee unanimously supported Dr Swanepoel, and they respectfully request that SAOU members, who are a main member of GEMS, to vote for Dr Swanepoel.
Voting for Dr Swanepoel (candidate no. 92) will provide an honest but activist voice within the GEMS Board of Trustees.
GEMS members have until 12:00 on 6 September 2025 to cast your vote. Please vote if you have not done so already.
If you have any difficulties casting your vote, please call 0860 866 335 for assistance.
GEMS 2025 BoT Elections - Government Departments Pop-Up Voting Stations
You are required to bring your ID and membership card to vote at any of the voting stations listed on the relevant dates. Voting is currently taking place at all gems regional walk-in centres till 30 august 2025. The government department pop-up voting stations' dates are isted. Please choose the one closest to you.
Some of the problems experienced during the voting process for the GEMS board members:
- There is a Whatsapp number available for GEMS members (send JOIN to 0834504367) where you can vote via WhatsApp
- Members van vote at any GEMS office
- GEMS Pop up voting stations will be available in various towns (List attached)
- Online voting can be done at https://www.elexion.co.za/online-voting/136/
- FAULT MESSAGE: “Member could be not be found” When you enter your membership number (e.g. 000413960) do not enter the “000” at the start of the membership number.
In NN19/2025 is bekendgemaak dat elke GEMS-hooflid geregtig is om drie stemme uit te bring in die GEMS Raad van Trustees verkiesing.
Dr Louis Swanepoel, die SAOU President, is een van die genomineerdes. Die Nasionale Dagbestuur het op 19 Junie 2025 eenparig hulle volwaardige steun aan dr Swanepoel verleen, en versoek SAOU-lede, wat ‘n hooflid van GEMS is, om vir dr Swanepoel te stem.
Deur vir dr Swanepoel (kandidaat 92) te stem sal u ‘n eerlike, maar aktivistiese stem binne die GEMS-Raad van Trustees kan bekom.
GEMS-lede het tot 6 September 2025 om 12:00 om te stem. Stem asseblief indien u dit nog nie gedoen het nie.
Indien enige probleme om te stem ondervind word, skakel 0860 866 335 vir bystand.
GEMS 2025 RvT Verkiesing - Regeringsdepartemente se opwipstemlokale vanaf 20 Augustus 2025.
U moet u ID en lidmaatskapkaart saambring om by enige van die stemlokale wat op die betrokke datums gelys is, te stem. Stemming vind tans plaas by alle streeks-inloopsentrums van Gems tot 30 Augustus 2025. Die datums van die regeringsdepartement se opwipstemlokale is gelys. Kies asseblief die een naaste aan u.
Van die probleme wat ondervind word in terme van die stem proses vir die GEMS raadslede:
- Daar is ‘n WhatsApp nommer beskikbaar vir GEMS lede (stuur JOIN na 0834504367) en stemming kan via Whatsapp plaasvind
- Lede kan by GEMS kantore stem
- Daar is ook Stemstasies wat in verskillende dorpe gevestig waar stemme uitgebring kan word (Aangeheg)
- Aanlyn stemme https://www.elexion.co.za/online-voting/136/
- FOUTBOODSKAP: “Member could not be found” Wanneer u, u lidmaatskap nommer insleutel ( bv “000413960”) moenie die “000” aan die begin van u lidmmaatskapnommer insleutel nie.
Click here to gain access to Dr Swanepoel’s CV as contained in the GEMS Trustee Election CV Booklet on the GEMS webpage:
Klik hier om dr Swanepoel se CV, soos vervat in die GEMS Trusteeverkiesing CV-boekie op die GEMS-webblad, te besigtig:
Candidate no. 92. Swanepoel (Dr), Louis Hendrik (male) – President of the SAOU.