by SAOU
•
29 October 2025
NN 28/2025: Die Nasionale Uitvoerende Raad (NUR) het op 29 Oktober 2025 gekonstitueer vir die volgende termyn van drie jaar. Tydens dié geleentheid het die NUR onder andere aandag verleen aan die verkiesing van die Presidente-in-Raad.