NN 15/2025

SALARISSKALE VIR ONDERWYSERS VIR 2025

Die amptelike salarisskale is op 9 Mei 2025 in die Staatskoerant (No 52605) gepromulgeer en die SAOU hou graag die 2025 salarisskale vir onderwysers voor. Hierdie inligting sal ook op die SAOU webblad geplaas word.

 

Klik hier om die nuwe salarisskale te besigtig.

 

Ons herinner u aan die verhoging in behuisingsubsidie wat vanaf R,1784.55 verhoog het na R1,900.00 en wat reeds op die Mei salarisstrokie sou reflekteer. Indien nie, skakel dringend met u SAOU provinsiale kantoor.

 

Indien u enige navrae oor hierdie aangeleenthede het word u aangemoedig om met die SAOU provinsiale kantore te skakel.

2025/05/13

SALARY NOTCHES FOR TEACHERS FOR 2025

The official salary notches were promulgated on the 9th of May 2025 in the Government Gazette (No 52605) and herewith the SAOU shares the 2025 salary notces for teachers. This information will also be placed on the SAOU website.

 

To view the new salary notches click here.

 

We remind you of the increase in housing subsidies from R1,784.55 to R1,900.00 which should already reflect on your May salary advice. In the absence of the said subsidy, kindly contact your SAOU provincial office.

 

Any enquiries on these issues can be addressed to the SAOU provincial offices.

2025 HOOFDESIMPOSIUM

Die tyd het aangebreek, registrasie is nou oop!

Klik hier om te registreer

2025 PRINCIPALS’ SYMPOSIUM

The time has come, registration is now open!

Click here to register 

by SAOU 3 November 2025
Wat het tydens Oktober 2025 by die SAOU gebeur ...
by SAOU 29 October 2025
NN 28/2025: Die Nasionale Uitvoerende Raad (NUR) het op 29 Oktober 2025 gekonstitueer vir die volgende termyn van drie jaar. Tydens dié geleentheid het die NUR onder andere aandag verleen aan die verkiesing van die Presidente-in-Raad.
by SAOU 27 October 2025
NN 02/2025: We are pleased to announce that the following SAOU members have been elected as the Chairperson and Deputy Chairperson of the nine provinces...
More posts