Ek bevestig hiermee dat ek my vergewis het van die terme en voorwaardes hieronder en rekordeer hiermee my instemming daartoe.
Na voltooiing van die aansoekvorm, sal dit elektronies aan die applikant versend word. Kansellering van SAOU lidmaatskap is onderhewig aan die voorsiening van ‘n formele kennisgewing van ten minste ‘n kalendermaand.
Ek bevestig hiermee dat ek my vergewis het van die terme en voorwaardes hieronder en rekordeer hiermee my instemming daartoe.
Die SAOU is onderhewig aan die POPI-wet, wet 4 van 2013 en onderneem om persoonlike inligting te beskerm en om sodanige inligting slegs te gebruik vir doeleindes wat verband hou met lidmaatskap van die Unie. Die aansoeker stem hiermee in dat die SAOU die inligting wat in hierdie aansoek verskaf word, opneem, stoor, verwerk en magtig hiermee die SAOU om die nodige administratiewe reëlings te tref om lidmaatskap te implementeer. Dit kan die verskaffing of versending van inligting aan lede insluit rakende sake van indiensneming, professionele ontwikkeling en dienste wat deur die vakbond aangebied word, asook die versending van inligting via sosiale media en in die vorm van nuusbriewe aan lede rakende sake van indiensneming, professionele ontwikkeling en dienste wat deur die unie aangebied word.