
Die SAOU is 'n professionele onderwysersvakbond met die mag om salarisse en diensvoorwaardes met die werkgewer te beding, en om jou in griewe en dispute te verteenwoordig. Die SAOU bied ook ongeëwenaarde professionele verryking, professionele ondersteuning, kwaliteit diens en waarde.